VARSITYBEKER: KAARTJIES KOOP IS DIE GROOT WEDSTRYD
Jóreke Kleynhans Die NWU-Rugbyinstituut het tydens die afgelope weke oorweldigende belangstelling in Varsitybeker-wedstryde ervaar, met kaartjies vir die wedstryde wat elke week binne enkele minute uitverkoop. Dít nadat die Fanie du Toit-stadion se kapasiteit van 3000 toeskouers tot 4000 vergroot is. Op Woensdag, 1 Maart, het kaartjies vir die komende wedstryd teen Maties (Stellenbosch Universiteit) se verkope 15:00 geopen. Enkele minute daarna is al 4000 beskikbare kaartjies uitverkoop. Quicket-statistieke toon […]