GLASKAS VIND HUISVES IN AFRIKAANS
Jóreke Kleynhans @joreke.kleynhans Op Vrydag, 25 Februarie, het Glaskas en Spoegwolf by die Snowflake Venue in Potchefstroom opgetree. Wapad het met Deon Meiring, hoofsanger van Glaskas, gesels oor Afrikaans, inspirasie en sy verhouding met Spoegwolf. Deon het as kind begin musiek skryf, met die doel om homself uit te druk. Hy het Glaskas in sy hoërskooldae gestig. Sedertdien skryf hy al die lirieke en musiek wat hulle vrystel, waarna hy […]