“Huis DuVêr” IS DIE MOEITE WERD
Amari Marè @amari.mare English translation follows Huis DuVêr volg die treffende slagspreuk: "Soms is ver ry die moeite werd". Hierdie dameskoshuis is geleë in Potchefstroom op die gronde van Ferdinand Postma Hoërskool. Huis DuVêr was voorheen bekend as ‘Lady Diane’ en was deel van die Noord-Wes Universiteit (NWU) se privaatkoshuise. Hierdie koshuis is bedryf deur koshuisvader Louis Janse van Rensburg en sy vrou, Lillian, as koshuismoeder. Alhoewel die […]