WELKOM, WIESNER!
Wilma Ernst @_wilhelmiena_ernstig_ Translation follows soon Wiesner Hechter, 'n 22-jarige Bedryfsingenieurswese-student aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is veel meer as net 'n gewone student. Hy kom oorspronklik van Bloemfontein af. Sy passie vir musiek het al begin toe hy in graad 1 die kitaar en klavier bemeester het. Sy liefde vir musiek het deur die jare gegroei. In hoërskool het hy begin optree in orkeste, acapella-groepe en was deel van […]