MOMENTUM BELEGGINGS AARDKLOP: ‘N RESENSIE OOR “DIE LEWE IN ‘N DAG VAN ‘N VRUGTEVLIEG”
Lente Treurnich @lentetreurnich26 Translation follows soon Met: David Viviers en Wessel Pretorius Teks: Wessel Pretorius Regie: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius Goggas laat baie van ons gril en is die oorsaak vir talle fobies. Maar wat as ek vir jou sê dat elke gogga hulle eie lewe, verhoudings en drome het. Wessel Pretorius en David Viviers speel van 24 tot 27 September in ’n skreeusnaakse produksie waar […]