NWU LEESONTWIKKELINGSENTRUM: JOU SLEUTEL TOT SUKSES
Nica-May van Zyl @n.i.c.a.vz_12_ English follows Afrikaans Lê jou akademiese leeswerk soos 'n berg voor jou? Moet nie kies om jou leeswerk te vermy, net omdat jy nie weet hoe of waar om te begin nie. Die program by die leesontwikkeling-sentrum sal jou help om dié uitdagings te oorkom. Die leessentrumkoördineerder van die Noordwes Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, Jan-Paul Viljoen, het 'n vergadering op 19 April met al drie kampusse […]