FOLKROCK GROEP VAN DER AVEN SING VIR SNOWFLAKE
Chélaine de Wet @chelainedewet Op Saterdag, 6 Augustus, het Snowflake se verhoog groot talente vanuit die Afrikaanse musiekbedryf beleef. Musiekliefhebbers het van heinde en verre saamgetrek om op die ritmes van Spoegwolf, Elandré en Van Der Aven voete te stamp. Die groepslede Roelof van der Merwe, Theunis van der Merwe en Paul Avenant het in 2015 saam musiek begin maak, aanvanklik onder die naam BrotherBrother. Roelof vertel dat […]