IN DIE SKOENE VAN OU TEKKIES
Shanell Binedell @shanell_lalala Ou Tekkies, een van Potchefstroom se vele studentesanggroepe, het in 2023 hulle eerste album, Windverwaaid, vrygestel. Tog, is Ou Tekkies reeds lank bekend onder Potchefstromers vir hul covers, originals en optredes by vele feeste en geleenthede regoor die land. So uniek soos wat die naam "Ou Tekkies" is, weet selfs die groeplede nie waar die naam vandaan gekom het nie. Ou Tekkies beskryf hul musiek as ʼn […]