BIG PRIMS: WHAT YOU NEED TO KNOW
Nica-May van Zyl @n.i.c.a.vz_12_ English follows Afrikaans Big Prims vind vanjaar tussen 17 en 19 Julie in die Amfiteater (Amfi) plaas. Het jy al gehoor van Big Prims? Of wonder jy wat Big Prims is en hoe dit werk? Wapad gaan alles vir jou uiteensit. Wat is Big Prims? Gregory Davies, tesourier van die Kampusstudenteraad, het gesê dat Big Prims 'n projek is waar die Primaria en Primarius van elke […]