KOFFIEKROEG-KENNIS: TORO
Nica-May van Zyl “Koffie is my liefdestaal” en “koffie is lewe” is alombekende frases wat ek en vele ander sogenaamde koffie-liefhebbers - of eerder verslaafdes - graag gebruik. Koffie is die meeste studente se gunsteling versnappering. Juis daarom is die dorp en sy studente bekend vir die Potch-koffie kultuur, maar by watter koffiewinkel begin jy dan nou eerste? Wapad bring vir jou die oplossing: ons proe koffie sodat jy nie […]