THALIA TONEEL: VAN ZOEP TOT ZERO
Chiara Dover @chiaradoverr English translation follows Ons almal ken daai gevoel waar jy deel is van ‘n inside joke en jy weet dat niemand rondom jou dit sal verstaan nie, maar die wat weet, weet. Dit is presies hoe dit gevoel het om "Van Zoep Tot Zero", die Thalia Toneel groep se komedie, te kyk. Hierdie ligsinnige uitbeelding van die sleep koshuise konsep, wat so kenmerkend is van Potchefstroom […]