DRICUS DU PLESSIS VERTEENWOORDIG SA IN CHICAGO
Shanell Binedell @shanell_lalalal Suid-Afrika se eie MMA-kampioen, Dricus Du Plessis, is gereed om weer sy land se trots hoog te hou wanneer hy die bekende Khamzat Chimaev in Chicago teëkom. Hierdie hoogs verwagte geveg sal die Middleweight-titel vir die derde keer beslis, nadat Du Plessis sy vorige teenstander, Streicher, oortuigend in 2024 geklop het. Alhoewel die presiese tye nog nie amptelik bevestig is nie, is die voorlopige datum vir die geveg Saterdag, 16 Augustus by die United Center […]