VERGEET-MY-NIE BAZAAR
Chiara Dover @chiaradoverr Daar is ‘n stereotipe wat al vir baie jare bestaan dat jong volwassenes, veral studente, altyd hulself besig hou met die vreemdste en onverwagste aktiwiteite. Vergeet-My-Nie Dameskoshuis (VMN) se jaarlikse bazaar is geen uitsondering nie. Op 14 Augustus 2025 het die Noord-Wes Universiteit (NWU) Wes-kampus gewemel met opwinding oor plaaslike musiekgroepe en die VMN spookhuis. So spontaan en onverwags as wat jong mense beskou word, is […]