BINGLE SÊR 2025: ‘N WÊRELDTOER VOL MUSIEK EN MAGIE
Wilma Ersnt @_wilhelmina_ernstig_ English Translation Follows Vanjaar het Bingle Sêr nie net harte gewen nie — dit het ons op ‘n wêreldtoer geneem sonder om ‘n voet uit Potchefstroom te sit. Bingle Sêr, die jaarlikse fees van sang, lag en verhoogpret onder die sleepkoshuise, het vanjaar nuwe hoogtes bereik onder die tema "Around the World". Met elke land wat uit ‘n hoed getrek is, het kreatiwiteit geblom en kulturele […]