KOFFIEKROEG KENNIS: DC CAFE
Nica-May van Zyl @_nica_22_ Translation follows Wapad se laaste koffiekroeg besoek vir die jaar, was by die nuutste koffiekroeg in die dorp, DC Cafe . Potchefstroom gons al ʼn rukkie oor dié nuweling wat by die Bourbons trappe op kop uit gesteek het. Wapad het die uitnodiging vir soetkoek opgevreet en gaan inloer. Atmosfeer Elegant, gemaklik en ruim. Met die intrapslag is my aandag eerste op die kontrasterende […]