DEGENAAR PRAAT OOR DIE NA-SKOK VAN ‘N TRAGEDIE
Shanell Binedell @shanell_lalala Translation follows soon Dit is twee jaar sedert die kop-aan-kop ongeluk ‘n leemte in Vergeet-My-Nie en Wanda Dameskoshuis se gange gelos het. Op 28 Oktober het Janke Coetzer twee vriendinne, Martine Degenaar en Odine, huistoe genooi na haar tuiste in Jan Kempdorp. Die naweek was beskryf as rustig; hulle het gebraai, tennis gespeel, koek gebak en het Janke se nefie se verjaarsdag gevier. Die ongeluk […]