TERUGBLIK NA THALIA TONEEL
Loanné Breitenbach @viragie Thalia Toneel se produksie, Terugblik, het op 10 Mei op die Ouditorium se planke verskyn, na amper drie maande se oefening. Ten spyte van al die opgewondenheid, het die lengte van die stuk en die gebrek aan konteks egter die gehoor met baie vrae gelaat. Terugblik is ’n toneelstuk wat handel oor Elise, ’n professionele pianis, wat terugdink aan haar verlede en die slegte gebeurtenisse wat gevorm […]