BOURBONS: DIE IKONIESE KUIERPLEK
Leandri Viviers In ons studentedorp bly min dinge vir lank dieselfde. Ongeveer elke vier jaar word die studente met hulle opvolgers vervang, en daarmee saam word Potchefstroom die onderwerp van radikale veranderings – nuwe modes, nuwe musiek en nuwe menings. Daar is egter ʼn paar konstantes waarop ’n mens kan reken. ʼn Student bly ʼn student, en deur die dekades heen is een ding seker: op die Puk is daar […]