HOEKOM STUDENTE NA SKOOL MET SPORT OPHOU
Miné Fourie @mine.fouriee Vir ‘n groot gedeelte van skoliere was sport ‘n weeklikse aktiwiteit. Of dit nou netbal, hokkie, swem of skaak was, sport was ‘n algemene tydsbedryf. Op universiteit word dit wel duidelik dat sport ‘n bysaak is en dat niemand skielik meer tyd (of lus) het om na ‘n besige dag hulle oefen tekkies aan te trek nie. ‘n Groot rede vir die afname in sport […]