Blog grid

Background

Arts and Entertainment

KAMPUSTONEEL 2024: MAL, MALLER, MALSSTE

Nica-May van Zyl  @n.i.c.a.vz_12_ English follows Afrikaans  “Ek is nie mal nie!” Die voorspelbare woorde wat Kampustoneel 2024 perfek opsom. Natuurlik ook ʼn onnodige hoeveelheid seks. So asof die gehoor ʼn kontrak by die deur geteken het wat sweer dat hulle nét sal lag as seks vyf keer in ʼn […]

todayJuly 29, 2024 319 8 4

0%