LIEFDE BY DIE DAM 2025: AFRIKAANS BLY RELEVANT
Shanell Binedell @shanell_lalalal Emmarentia Dam het op 2 Augustus gegons van opwinding toe duisende Afrikaanse musiekliefhebbers saamgetrek het vir die 2025-uitgawe van Liefde by die Dam. Dié geliefde musiekfees, wat sedert 2016 gehore betower, het vanjaar nuwe hoogtes bereik – en met groot redes. Met die Flying Fish-verhoog as toneel, het van Suid-Afrika se grootste Afrikaanse kunstenaars die skares vermaak. Kaartjies was binne drie ure uitverkoop, en sosiale media het gebrand van mense wat desperaat probeer het om […]