WAPAD WENKE: HOE OM VROEËR OP TE STAAN
Nica-May van Zyl @_nica_22_ English follows Afrikaans Die spreekwoord lui: “Vroeg uit die bed maak die beursie vet.” Dit is alles goed en wel, maar hoe staan jy vroeër op as jy nie ʼn oggendmens is nie? Voel jy ook dat jou dag te kort is omdat jy die helfte daarvan verby slaap? Wapad het ʼn paar wenke saamgestel om jou te ondersteun met ʼn goeie nag se rus sodat jy ook in die oggende vroeër en varser uit […]