PATRIA JULY: VAN GRASPERK TOT GLORIE
Christinet Zaal @christinetzaal English follows Afrikaans Patria July, een van die grootste studentefeeste in Potchefstroom, vier in 2024 sy tiende bestaansjaar. Patria July sal op 13 Julie by Snowflake plaasvind. "Dit het alles op ons grasperk begin, en nou breek ons jaar na jaar bywoningsrekords," het Pietie Vogel, Patria se Media en Kommunikasie Huiskomiteelid (HK), wat Patria July as interne portefeulje het, met 'n glimlag vertel. "Dis nou al tien jaar van Patria July, en elke jaar word dit net […]