SÊR-FINAAL SKITTER MET EERSTEKLAS VERTONINGS EN KREATIEWE TEMAS
Shanell Binedell @shanell_lalalal English translation follows Die NWU se jaarlikse sêrkompetisie se finaal het hierdie jaar op 23 Augustus in die Sanlam Ouditorium en NWU Konservatorium plaasgevind. Die groot aanvraag na kaartjies het tot twee vertonings gelei, waarin die sêrgroepe van een lokaal na die volgende geskuif het. Vyf dames en vyf manskoshuise is gekies om in die finaal op te tree. Dié koshuise was Patria, Veritas, Excelsior, Heimat, […]