KRY JOUSELF DAAR BUITE VIR MINDER VERWYTE
Nica-May van Zyl @n.i.c.a.vz_12_ English follows Afrikaans Spyt kom altyd te laat. Wanneer jy vir die laaste keer van Potchefstroom na jou tuisdorp ry en in jou truspieël sien hoe die herinneringe flouer word, besef jy dat jy nog soveel dinge met jou tyd wou doen. Wapad het, met die hulp van 'n paar Noordwes-Universiteit (NWU) alumni, net die raad om jou voor te berei vir 'n goeie tyd op […]