BESTE AKSIE-TEMAS VAN ALLE TYE
Chiara Dover @chiaradoverr 10. Valentyne No More – Heimat en Dinki 2025 Nadat die Valentyns liefdestowerkrag of miskien blues verval het, was dit tyd vir hierdie aksie. Op 26 Februarie het Dinki en Heimat ‘n soortvan anti-Valentyns aksie gehou. Coke Zero en lekker bitter rooiwyn het van dié aand ‘n sukses gemaak. “Ek moet sê, die dames het baie rooi aangetrek, maar die kombinasie van atmosfeer met ballonne, disco […]