LIFT LIVES PROJEK, MAAK SO ‘N VERSKIL
Nica-May van Zyl @n.i.c.a.vz_12_ English translation follows Hoekom staan daar ʼn groot oranje boks by die ingang van die Ferdinand Postma-Biblioteek? Natuurlik omdat dit die boks is waarin jy jou boekdonasies vir die Lift Lives projek moet sit. Dina Mashiyane, senior bestuurder van die biblioteek, het gesê dat die Lift Lives projek ʼn eerste van sy soort vir die Noordwes-Universiteit biblioteek en Inligtingsdiens is. “Dit is al voorheen […]