DRAFDAG: WAAR STUDENTE SE TREË VIR ‘N GOEIE SAAK WERK
Maruné Nel @muisnel14 Geen begroting? Geen probleem! Dis hoe een van die Noordwes-Universiteit (NWU) se studente met 'n leë bankrekening, 'n bos roete en 'n klomp vasberadenheid in DrafDag omskep het. Mieke Retief, wat BA Humanities met Engels aan die NWU studeer, is die brein agter die geleentheid. Saam met haar kêrel, Binyamin Erasmus, wat BSc Besigheidsbestuurwetenskappe studeer, het sy vanjaar se eerste DrafDag van die grond af […]
Invalid license, for more info click here