CAPUT: DIE REIS NA DIE FINALE
Abygail Smit @Abysmit06 “Speel vir die rooikat op jou bors, die broer langsaan jou en die man daar bo!” Hierdie leuse is nie net iets om die manne van Caput te motiveer voor ‘n westryd nie, maar ‘n suiwer voorbeeld van hoe trots ‘n man op sy koshuis kan wees. Caput Manskoshuis is geen vreemdeling vir die finale van ons Noord-Wes Universiteit (NWU) koshuis liga nie. Meer gereeld […]