VAN PLETZEN IN POTCH
Chiara Dover @chiaradoverr Afrikaanse musiek word steeds gedink as boere-orkeste, trekklaviere en konsertina’s, maar die nuwe geslag van musikante produseer harder, hoër tempo musiek in “mengels”. Veral die einste Van Pletzen wat op Woensdag, 30 Julie 2025, lewe laat ontwaak het in Impala. Sodra Van Pletzen die prentjie betree, is verwagtinge gestel by ‘n tekort aan staanplek, gehalte foto’s, sowel as om ‘n skaars waking te maak van […]