MOMMY CLUB: VAN DIE HOOFSTAD – OPINIE STUK
Shanell Binedell @shanell_lalala The Mommy Club: Van Die Hoofstad, die tonge behoorlik klap. Die ‘Hoofstad’ reeks– wat Pretoria, Johannesburg en blykbaar nou ook Benoni insluit, is nie die eerste Suid-Afrikaanse ‘Mommy Club’ produksie nie maar wél die eerste een in Afrikaans. Vir agtergrond, hoewel dit 'Mommy Club' genoem word, gee dié produksie maar baie dieselfde gevoel as die Housewives reekse. Daar is 5 “mammas” deel van die produksie […]