THALIA TONEEL SLUIT JAAR OP HOË NOOT AF
Nica-May van Zyl @_nica_22_ Translation follows Paradoksaal. Dit is die tema wat Thalia Toneel se laaste optrede vir die jaar, Murder Mystery, op 2 Oktober in die Totius-saal op kampus opgesom het. Murder Mystery is in samewerking met die Noordwes-Universiteit (NWU) se dansgroep, Disfunctional Beat (DFB), opgevoer. Elke kinkel in die kabel tussendeur Murder Mystery se tonele is afgerond met danspassies op bekende musiek. Dít het die […]