DIE SUIWER SOETIGHEID VAN LIEFDE
Shanell Binedell @shanell_lalala Die liefde blom daagliks in die strate van Potchefstroom, maar op 14 Februarie raak almal ‘n klein bietjie meer kreatief, en verlief! Passop vir Lovers' Lane, want cupid het ‘n Red Bull of twee in en vlieg rond. Wees gewaarsku, sy pyl mag jou dalk net tref! Vandag vier ons die liefde wat hulle oorsprong kan bedank aan Potchefstroom, met huidige en ou pukkies wat hulle liefdes stories deel. […]