BOBBY VAN JAARSVELD LANGS ANEL ALEXANDER OP VERHOOG!
Shanell Binedell @shanell_lalala Pieter Van Jaarsveld, wat bekend is as Bobby Van Jaarsveld, is die verskuilde man agter die rol JP in die musiekblyspel Semi-Soet. Van Jaarsveld het sy betrokkenheid glo op ‘n radio onderhoud verklap en is reeds baie opgewonde oor hulle eerste optrede in Mei. “Ek sien baie uit daarna om weer, na soveel jare, in die teater te wees. Semi-Soet was so 'n gewilde fliek […]