KAMPUSTONEEL: VEELSEGGEND OF PURE ONSIN?
François Wiid @wiid.francois Raaiselagtige eindes, verdoeselde betekenisse en insiggewende toneelspel – dít is wat die top drie produksies van kampustoneel 2023 op die planke gesit het. Op 19 Mei het die agt finaliste die Sanlam Ouditorium se verhoog vir ʼn laaste keer aangedurf en tot niemand se verbasing nie is Patria se produksie, Spel deur prof. Pierre-André Viviers, as die algehele wenner bekroon. Vergeet-My-Nie se produksie, Elizma en die kommies, […]