DORPIE DANS: VRUGTESLAAI IN MUSICS
Amari Marè & Abygail Smit @abysmit06 & @amari.mare As jy aan Music Café dink, dink jy dadelik aan karaoke-aande, hulle bekende brandewynjugs en Die Piesangskille. Wat is beter as ‘n aand met al dié en nog meer. Dorpie Dans het plaasgevind op 15 Oktober 2025 by Music Café. Die skare het saam met die kunstenaars losgeslaan en die atmosfeer laat bruis. Dorpie Dans se tema was vrugte en helder kleure […]